Aanmoediging maak die verskil (eBook)

Author:
John C. Maxwell
Format:
Adobe DRM PDF

Now:R62.95
eBucks:eB630
Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com

Aanmoediging maak die verskil (eBook) eBook edition

Short description

Ons almal het aanmoediging nodig. En almal wat aangemoeding word, word daardeur verander. Dit maak nie saak of ons oud of jonk, suksesvol of minder-suksesvol, onbekend of beroemd is nie.

Long description

Ons almal het aanmoediging nodig. En almal wat aangemoeding word, word daardeur verander. Dit maak nie saak of ons oud of jonk, suksesvol of minder-suksesvol, onbekend of beroemd is nie. Mark Twain het tereg gese: ‘Een kompliment kan my ‘n hele maand lank aan die gang hou.”
Die impak van aanmoediging kan diepgaande wees. Een aamoedigende woord van ‘n onderwyser teenoor ‘n kind kan dié se hele lewe verander. ‘n Aanmoedigende woord van ‘n huweliksmaat kan daardie verbintenis red. ‘n Woord van aanmoediging van ‘n leier kan ‘n volgeling inspireer om sy of haar potensiaal te bereik.
Hoe lyk egte aanmoediging – die sort wat lewens vir altyd verander. Om mense aan te moedig beteken jy help hulle om die moed te skep wat hulle wat hulle andersins  sou kortkom: moed om die dag vierkant in die oë te kyk, te doen wat reg is, dinge te waag, ‘n verskil te maak. Die wese van aamoediging lê daarin dat jy iemand se eiewaarde aan hom of haar bevestig. As ons mense help om te voel dat hulle waarde het, bekwaam en gemotiveer is, sien ons soms hoe hul eie lewe vir altyd verander, en hoe hulle uitgaan om die wêreld te help verander.

As jy ‘n ouer is, het jy ‘n verantwoordelikheid om jou gesinslede aan te moedig. As jy die leier van ‘n organisasie is, kan die effektiwiteit van jou spanlede dramaties verbeter na gelang van die hoeveelheid aanmoediging wat jy hulle gee. As ‘n vriend of vriendin het jy die voorreg om woorde van aanmoediging met jou vriende te deel. Dit kan iemand help volhard tydens ‘n moeilike tydjie of dit kan inspireer om na hoër hoogtes te strewe.
Dit alles kan gebeur wanneer ‘n omgewing geskep word waar mense hul volle potensiaal kan bereik

Product details

Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781415316634
File Size:
3030 KB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Goes great with

Select all the items that you would like to add to your basket


Aanmoediging maak die verskil (eBook) (eBooks)
Format: Adobe DRM PDF

Now R62.95
(eB 630)


iRiver Story (Technology)
Format: E-Reader

Now R1,299.95
(eB 13000)


Elonex 700EB Colour e-Reader (Technology)
Format: E-Reader

Now R1,299.00
(eB 12990)


Samsung Galaxy Tab 7'' (Technology)
Format: Tablet

Was R5,699.95
Now R3,800.00
(eB 38000)


iRiver Cover Story (Technology)
Format: E-Reader

Now R2,099.95
(eB 21000)


Apple iPad 2 32GB WiFi Black (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R4,999.95
(eB 50000)



Now R7,999.00
(eB 79990)



Now R4,999.95
(eB 50000)


Apple iPad 2 64GB WiFi White (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R5,999.95
(eB 60000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)


Other available formats


Customer reviews & ratings

Buy this product

Aanmoediging maak die verskil (eBook)

Aanmoediging maak die verskil (eBook)

Now:R62.95
eBucks:eB630
The basket has moved
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
eBook Best-sellers
1.
Fifty Shades of Grey (eBook)
Was R125.95
Now R75.95
(eB 760)

2.
Fifty Shades Darker (eBook)
Was R100.95
Now R55.95
(eB 560)

3.
Fifty Shades Freed (eBook)
Was R100.95
Now R55.95
(eB 560)

4.
Die staat teen Anna Bruwer (eBook)
Was R170.95
Now R102.95
(eB 1030)

5.
Hunger Games (eBook)
Was R120.95
Now R72.95
(eB 730)

6.
DIE BYBEL
Now R68.95
(eB 690)

7.
Promise (eBook)
Was R95.95
Now R57.95
(eB 580)

8.
Sins of the Father (eBook)
Was R143.95
Now R86.95
(eB 870)

9.
Tjoklits vir die siel
Now R109.95
(eB 1100)

10.
Punished
Was R90.95
Now R54.95
(eB 550)

m.kalahari.com
 
eBooks Help