eBook edition

Al die meisies hou van Divan Louw (eBook)

Om Divan Louw aantreklik te noem, is soos om te sê Mount Everest is hoog of Antarktika is koud - dis wáár, maar dit vertel nie naastenby die hele... more
Author:
Tania Brink
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
744 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R54.95
eBucks:
eB550
Discovery Miles:
550
  • Pintrest

Short description

Om Divan Louw aantreklik te noem, is soos om te sê Mount Everest is hoog of Antarktika is koud - dis wáár, maar dit vertel nie naastenby die hele storie nie. Dit sê byvoorbeeld niks van sy vierkantige ken wat hom soos 'n model in 'n parfuumadvertensie laat lyk nie. Dit sê ook niks oor die kleur van sy oë nie - geheimgroen, seepsteengroen, stoutgroen. En dit sê geheel en al niks van sy blonde hare wat parmantig orent staan en sy bruingebrande maagspiere nie ... Ek ken sy tipe: Sulke ouens dink gewoonlik hulle is die beste ding sedert die iPhone uitgevind is - en meeste van die tyd het hulle die IK en persoonlikheid van 'n brood. Beslis nie my koppie rooibos nie. Maar dalk kan ek hom gebruik om 'n paar probleme op te los ...

Product details

Publisher:
LAPA Publishers
ISBN:
9780799358216
Edition:
1
Download Size:
744 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings