eBook edition

Almal Verstaan Ekonomie Graad 10 Onderwysersgids (eBook)

Die Almal Verstaan Ekonomie-kursus bestaan uit die volgende komponente:

• Leerderboek
• Onderwysersgids.

Hierdie komponente is... more
Author:
B. Serfontein
Format:
Adobe DRM PDF
Download Size:
6.81 MB
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R159.95
eBucks:
eB1 600
Discovery Miles:
1 600
  • Pintrest

Short description

Die Almal Verstaan Ekonomie-kursus bestaan uit die volgende komponente:

• Leerderboek
• Onderwysersgids.

Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrig- en leerervaring in die Ekonomie-klaskamer te verryk.

Long description

Die Almal Verstaan Ekonomie-kursus vir Graad 10 is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) te dek wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KAV) vir Ekonomie georganiseer is.

Die Almal Verstaan Ekonomie-kursus bestaan uit die volgende komponente:
• Leerderboek
• Onderwysersgids.

Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrig- en leerervaring in die Ekonomie-klaskamer te verryk.

Ingesluit in die Almal Verstaan Ekonomie Onderwysersgids is die volgende:
• Die kurrikulum vir Ekonomie soos in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KAV) vir Ekonomie uiteengesit 
• Praktiese bystand met die beginsels van beste praktyk vir klaskamerbestuur
• Voorgestelde metodologie vir die gebruik van die Almal Verstaan Ekonomie-kursus in die klaskamer
• Antwoorde op al die aktiwiteite in die Almal Verstaan Ekonomie Graad 10 Leerderboek
• Addisionele aktiwiteite (en antwoorde op hierdie aktiwiteite) vir die onderwyser om, soos toepaslik, te gebruik
• Addisionele materiaal, vanuit ’n verskeidenheid bronne, wat die onderwyser van ’n volledige oplossing vir die onderrig van Ekonomie in Graad 10 voorsien.

Product details

Publisher:
Macmillan South Africa (Pty) Ltd
ISBN:
9781431017454
Download Size:
6.81 MB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings