Wil jy graag sweef – vry, los van probleme en dié dinge wat jou vasgeketting hou aan die verlede? Ontdek die ankers wat God voorsien – ankers vir jou gees, siel en liggaam – wat aan jou die vlerke gee om te kan vlieg, jou volle potensiaal te bereik en ‘n lewe van vervulling te ervaar.