eBook edition

Annelize Morgan-omnibus 1 (eBook)

Die verhale in hierdie omnibus is Bruid van die woestyn, Woestynwind oor Jawarah en Hart van die Groot Woestyn. more
Author:
Annelize Morgan
Format:
Adobe DRM PDF
Download Size:
1006 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R165.95
eBucks:
eB1 660
Discovery Miles:
1 660
  • Pintrest

Short description

Die verhale in hierdie omnibus is Bruid van die woestyn, Woestynwind oor Jawarah en Hart van die Groot Woestyn.

Long description

In Bruid van die woestyn word Colette Bertrand se skip op pad na die Kaap de Goede Hoop deur seerowers oorval. Sy en vier vriendinne word as slavinne verkoop; ’n lewe van vernedering en wanhoop wag in die woestyn op haar. Daar is egter een van die mans wat op haar bie, die aantreklikste man wat sy nog gesien het, wat haar hoop gee. . .Woestynwind oor Jawarah:  Ara die slavin was eens op ’n tyd Jaqueline Berrault. Op tienjarige ouderdom is sy ontvoer en as slavin verkoop. Nou moet sy, in ’n poging om haar vryheid te herwin, deur die gevreesde Rub’al Khali-woestyn reis. Elke dag bring egter net meer verraad en groter gevaar, sodat sy later niks meer oor het nie buiten vae herinneringe aan die Kaap, haar geloof . . . en die gedoemde liefde van sjeik Omar bin Garraf.Hart van die Groot Woestyn:  Vir die Rashad-stam van die Groot Woestyn is die Swaard van Abdurraghman die simbool van vrede.  Maar die swaard is weg en die Rashad-broers roei mekaar uit.  In Kaap de Goede Hoop kry Caroline Duncan die opdrag van haar ma: vind die swaard en verbreek die vloek.

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780624049470
Download Size:
1006 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings