eBook edition

Bidsprinkaan (eBook)

Gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 – c. 1825) se lewe. Kupido is nie gebore nie, ’n arend het hom gebring. In daardie tyd... more
Author:
André P. Brink
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
347 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R185.95
eBucks:
eB1 860
Discovery Miles:
1 860
  • Pintrest

Short description

Gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 – c. 1825) se lewe. Kupido is nie gebore nie, ’n arend het hom gebring. In daardie tyd het ook ’n bidsprinkaan verskyn: ’n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelgoed op die aarde rondgelê. Nadat Heitsi-Eibib in die veld aan Kupido verskyn het, raak hy as baasjagter bekend. Hy is ook dié drinker, leuenaar, minnaar en bakleier van die kontrei. Onder die sendeling dr. Van der Kemp se invloed word hy egter die eerste Khoi wat as sendeling aan die Kaap die Goeie Hoop georden is.

Long description

Ongetwyfeld ’n hoogtepunt in Brink se oeuvre. Afrika se eeue oue magiesheid en hartstog vorm die agtergrond van die intiem verweefde komedie en tragedie in hierdie roman. Dit is gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 – c. 1825) se lewe. Maar die raaisel van ’n mens se lewe word ten beste met die verbeelding benader. Kupido is nie gebore nie, ’n arend het hom gebring. In daardie tyd het ook ’n bidsprinkaan verskyn: ’n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelgoed op die aarde rondgelê. Nadat Heitsi-Eibib in die veld aan Kupido verskyn het, raak hy as baasjagter bekend tot ver buite die grense van die boereplaas waar hy grootword. Hy is ook dié drinker, leuenaar, minnaar en bakleier van die kontrei. Onder die sendeling dr. Van der Kemp se invloed word hy egter die eerste Khoi wat as sendeling aan die Kaap die Goeie Hoop georden is. (Bidsprinkaan plaas ook Van der Kemp, Read en Moffat in ’n nuwe perspektief.) As Christen word Kupido dié bestryder van Heitsi-Eibib se klipstapels en alles waarvoor dit staan. Diepgaande filosofie – en Brink se kenmerkende humor.

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780798158596
Download Size:
347 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings