eBook edition

Bloedsusters (eBook)

Ontmoet die twee susters van Pretoria wat nie net daagliks ondenkbare, grusame tonele skoonmaak nie, maar ook probeer om die trauma vir dié wat... more
Author:
Roelien Schutte; Eileen de Jager; Ilse Salzwedel
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
1.16 MB
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R95.95
eBucks:
eB960
Discovery Miles:
960
  • Pintrest

Short description

Ontmoet die twee susters van Pretoria wat nie net daagliks ondenkbare, grusame tonele skoonmaak nie, maar ook probeer om die trauma vir dié wat agterbly, te verlig. Crime Scene Clean-up is 'n maatskappy wat aan dié twee vroue behoort, wat met opgeleide spanne regoor Suid-Afrika tonele van plaasmoorde, gesinsmoorde en selfs selfmoorde - met deernis en empatie - skoonmaak. Gewapen met al die regte toerusting en chemikalieë, maar verál met moed en menslikheid, is dit hulle wat die stukke - soms letterlik - gaan optel.

Long description

'n Buitengewone boek oor die vreemde loopbaan van twee buitengewone susters. Die skrywer belig onderhoudend aan die hand van vele vertellings hoe hulle hul daaglikse brood, wat hulle Bloedgeld noem, verdien. Die besonderhede van die selfmoorde, plaasmoorde en gesinsmoorde is weersinwekkend genoeg.  Die susters doen hulle skoonmaakwerk oral - selgs in 'n bewegende trein, in 'n nudistekamp, in 'n visdam. Dikwels bid hulle voordat hulle begin opruim. Want hulle het baie geloof nodig. En 'n sin vir humor om hul senuwees aanmekaar te hou.

Product details

Compiler:
Ilse Salwedel
Publisher:
LAPA Publishers
ISBN:
9780799350449
Edition:
1
Download Size:
1.16 MB
Copying:
160 selections to your clipboard every 30 days.
Printing:
160 pages every 30 days.
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Bloedsusters
Reviewed by Yolandie from Randfontein on 07 May 2013

Die was nou n damn goeie boek. Wil eintlik vir die susters direk n email stuur om te vra waar die volgende een... Was deur en deur die moeite werd. Dankie julle!!

Was this review helpful?    

 

  Bloedsusters
Reviewed by Bessie from Vanderbijlpark, Suid-Afrika on 19 June 2013

Dit is 'n puik boek, en ek sal dit aanbeveel vir enige leser wat hou van realiteit.Dalk nie vir die sensitiewe leser nie, maar steeds baie interessant.

Was this review helpful?