eBook edition

Bruid uit die koue (eBook)

Die mooie Clio Gericke met haar goue hare en viooltjie-oe was vir Jurg verbode: Sy was sy ouboet Arnold se nooi, en 'n man vat nie sy broer se goed... more
Author:
Ettie Bierman
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
264 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R94.95
eBucks:
eB950
Discovery Miles:
950
  • Pintrest

Short description

Die mooie Clio Gericke met haar goue hare en viooltjie-oe was vir Jurg verbode: Sy was sy ouboet Arnold se nooi, en 'n man vat nie sy broer se goed nie. Dit was elf jaar gelede. Nou het Clio teruggekom uit Kanada om by Arnold te kuier, hulle jeugliefde te verseel.

Long description

Die mooie Clio Gericke met haar goue hare en viooltjie-oë was vir Jurg verbode: Sy was sy ouboet Arnold se nooi, en ’n man vat nie sy broer se goed nie.
Dit was elf jaar gelede. Nou het Clio teruggekom uit Kanada om by Arnold te kuier, hulle jeugliefde te verseël. Die noodlot gryp egter in toe Arnold van sy perd af val en in ’n koma in die hospitaal beland.
Tussen Jurg en Clio smeul genoeg hartstog om ’n veldbrand te veroorsaak. Maar wat van hul lojaliteit teenoor Arnold, wat dalk nie gaan bykom nie of sy lewe in ’n rolstoel sal moet slyt? Vir Clio is daar slegs een uitweg, al sal haar hart in duisend stukkies breek.

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780624050711
Edition:
1
Download Size:
264 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306