eBook edition

Clever Gasvryheidstudies Graad 10 Onderwysersgids (eBook)

Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerders nodig het om Gasvryheidstudies in Graad 10 te onderrig en te leer. Clever... more
Author:
F. le Roux; H.A. Saaiman; S. Burger; D.L. Kempton; L. van Velden
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
896 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R159.95
eBucks:
eB1 600
Discovery Miles:
1 600
  • Pintrest

Short description

Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerders nodig het om Gasvryheidstudies in Graad 10 te onderrig en te leer. Clever Gasvryheidstudies: die slim manier om Gasvryheidstudies in Graad 10 te bemeester!

Long description

Die Clever Gasvryheidstudies Graad 10 Onderwysersgids is ontwikkel om die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KAV) te ondersteun. 

Die Clever Gasvryheidstudies Graad 10 Onderwysersgids sluit die volgende in:
• Metodologiese ondersteuning vir die onderwerpe wat in die Clever Gasvryheidstudies Graad 10 Leerderboek gedek word.
• Antwoorde op al die klaskamer- en ekstra aktiwiteite in die Clever Gasvryheidstudies Graad 10 Leerderboek.
• Addisionele ondersteuning vir die onderwyser om ’n suksesvolle leer- en onderrigervaring in die Gasvryheidstudiesklaskamer te verseker. 

Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerders nodig het om Gasvryheidstudies in Graad 10 te onderrig en te leer. Clever Gasvryheidstudies Graad 10 Onderwysersgids: die slim manier om Gasvryheidstudies in Graad 10 te bemeester! 

Product details

Publisher:
Macmillan South Africa (Pty) Ltd
ISBN:
9781431803279
Download Size:
896 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings