eBook edition

Daar is 'n ou in my aarbei-smoothie (eBook)

Lekker ligte stories vir jong lesers – vol drama en humor en natuurlik liefde en liefdesdriehoeke. Die 2de in ’n reeks van 6 boeke.1. Rugbyballe en... more
Author:
Janie Oosthuysen
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
2.77 MB
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R78.95
eBucks:
eB790
Discovery Miles:
790
  • Pintrest

Short description

Lekker ligte stories vir jong lesers – vol drama en humor en natuurlik liefde en liefdesdriehoeke. Die 2de in ’n reeks van 6 boeke.1. Rugbyballe en bikini’s2. Daar’s ’n ou in my aarbei-smoothie3. My hart klop muffins4. Ouens is nes ekstra bagasie5. Liefde is nie tjoklits nie6. Soene op ’n SuzukiBesoek ons ook by www.facebook.com/NBJongklomp. Besoek ook Janie by www.skryfgeheime.co.za

Long description

My hart behoort aan jou, aan jou . . . Die woorde draai soos ’n lied in my kop. Wie het dit geskryf? En nogal in goud op 'n sexy swart kaartjie. Se nou dit kom van die nuwe ou in graad elf, die donkerkop met die loslitstap op wie al die meisies verlief is? Vet kans. Dis seker een of ander flou grap. Hopelik nie, want dan sit ek wat Yolande is alleen op die rak. Tensy ek iets kan doen omtrent my vriendin Mia se nuwe, boring ou. Nie dat dit die einde van my probleme is nie. Daar is ook die geheimsinnige man wat my oral agtervolg. Dis net so creepy. Riaan met sy opdringerige houding is nog erger. As ek net geweet hoe om dit alles te hanteer. Die beste raad is dalk om myself in 'n  aarbei-smoothie te verdrink.

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780798156813
Download Size:
2.77 MB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings