eBook edition

Die Bybel NLV NT (eBoek) (eBook)

Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) se hersiene uitgawe bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is... more
Author:
Andrie du Toit; Wil Vosloo
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
3.16 MB
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R19.95
eBucks:
eB200
Discovery Miles:
200
  • Pintrest

Short description

Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) se hersiene uitgawe bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Hierdie uitgawe bevat die volledige teks van die NUWE LEWENDE VERTALING se Nuwe Testament.

Long description

Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.     
Hierdie hersiene vertaling is die trotse produk van die jongste gesaghebbende Bybelvertalingstegnieke deur van Suid-Afrika se topteoloë. Daar is voetnote wat die teks verhelder deur addisionele inligting, alternatiewe vertalings en aanhalings uit die Ou Testament, asook agt volkleur-kaarte.     
Hierdie uitgawe bevat die volledige teks van die NUWE LEWENDE VERTALING se Nuwe Testament.

Product details

Publisher:
Christelike Uitgewersmaatskappy
ISBN:
9781431607105
Download Size:
3.16 MB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Die Bybel
Reviewed by Ronisa on 12 March 2013

Wat kan jy se dis die Bybel!!! Dit spreek vanself. Mal oor die eboek want jy kan dit orals saam neem!!

Was this review helpful?    

 

  Die Bybel
Reviewed by Hester from Centurion on 21 January 2013

I was delighted by the quick and easy way to get The Bible on mi Ipad!! Thanks

Was this review helpful?