eBook edition

Die belydenis (2 Die Erfenis van Lancaster-Distrik) (eBoek) (eBook)

DIE BELYDENIS is die dramatiese opvolg van DIE UITGEWORPENE.    Katie Lapp se identiteit lê aan skerwe die oomblik toe sy die satyn babarokkie op... more
Author:
Beverly Lewis
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
2.76 MB
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R69.95
eBucks:
eB700
Discovery Miles:
700
  • Pintrest

Short description

DIE BELYDENIS is die dramatiese opvolg van DIE UITGEWORPENE.    Katie Lapp se identiteit lê aan skerwe die oomblik toe sy die satyn babarokkie op haar ouers se solder ontdek. Hierna volg tragiese gebeur wat veroorsaak dat Katie uit die Amish-gemeenskap verban word. Nou bevind sy haar op pad na ’n vreemde wêreld op soek na haar sterwende ma wat sy glad nie ken nie.

Long description

Katie Lapp se identiteit lê aan skerwe die oomblik toe sy die satyn babarokkie op haar ouers se solder ontdek. Die gebeure het tot gevolg dat Katie uit die Amish-gemeenskap geban word. Sy ontdek haar naam is eintlik Katherine Mayfield en besluit om haar biologiese ma op te spoor.     Haar soektog neem Katherine na die vreedsame atmosfeer in die huis van Lydia Miller waar elektriese ligte en telefone haar kop laat draai. En so vind sy haar weg na die weelderige Bennett-landgoed in die Finger Lakes-streek van die staat New York. Daar bevind sy haar in ’n wêreld van medelye en geldgierigheid, barmhartigheid en verraad. Hier word die eenvoudige kleredrag van die Amish gebruik om ’n bose sameswering te verberg.     Daniel, Katherine se eerste liefde, maak intussen planne om hom met sy Amish-familie en met Katy te herenig, maar sy is onbewus daarvan. Het hulle wêrelde dalk te ver verwyderd geraak? Sal hulle ooit ’n brug na mekaar toe kan bou?     Verban uit haar huis en alleen in ’n wêreld vol vreemdelinge smag Katherine Mayfield na die teer, liefdevolle omhelsing van die vrou wat sy so graag Ma wil noem.

Product details

Publisher:
Christelike Uitgewersmaatskappy
ISBN:
9781431600595
Download Size:
2.76 MB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Die belydenis
Reviewed by Rita on 02 January 2013

Enjoyed it very much

Was this review helpful?