Die dood van die God van my vaders

Subtitle:
Hoe die lewe in die township Mamelodi my godsbeskouing verander het (eBook)
Author:
Nico Smith
Format:
Adobe DRM PDF
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R120.95
eBucks:eB1210
Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com

Die dood van die God van my vaders eBook edition

Short description

Die dood van die God van my vaders vertel Smith, eertydse professor aan die NG Kerk se Kweekskool op Stellenbosch, die verhaal van sy vereenselwiging met sy gemeentelede in Mamelodi, maar dis nie net Smith se storie nie. Die boek is bowenal die verhaal van die gewone swart mense wat onder apartheid die “ellendiges van die aarde” geword het. Dit was die tyd toe meer as duisend wette elke aspek van hulle kom en gaan beheer het. Dit was ook die tyd van die struggle, wat onafwendbaar op bevryding moes uitloop. Dié verhaal word met deernis en insig vertel, soms selfs met humor, en immer met ontsetting.

Long description

In die 1980’s verrys ‘n vreemde struktuur in Mamelodi, ‘n township by Pretoria. Die township-mense skud die kop en doop dit “Smith se Pampoenhuis”. Dr. Nico Smith en sy vrou, Ellen, verruil hulle twaalfvertrekhuis in “wit” Pretoria vir dié viervertrekpondokkie midde-in die woonplek van duisende swart mense – sekerlik die enigste wit Afrikaanse mense wat in daardie jare van opstand en ellende so iets sou waag.

In Die dood van die God van my vaders vertel Smith, eertydse professor aan die NG Kerk se Kweekskool op Stellenbosch, die verhaal van sy vereenselwiging met sy gemeentelede in Mamelodi, maar dis nie net Smith se storie nie. Die boek is bowenal die verhaal van die gewone swart mense wat onder apartheid die “ellendiges van die aarde” geword het. Dit was die tyd toe meer as duisend wette elke aspek van hulle kom en gaan beheer het. Dit was ook die tyd van die struggle, wat onafwendbaar op bevryding moes uitloop. Dié verhaal word met deernis en insig vertel, soms selfs met humor, en immer met ontsetting.

Maar Smith onderneem meer as net ‘n fisieke reis van Stellenbosch na Mamelodi. Daar in die township, waar mense onder die haglikste omstandighede hom verseker “Die Here hy es”, begin hy indringende vrae vra oor die God wat in die kerk van sy vaders aan hom voorgehou is. Wanneer dié God vir hom “sterf”, ontwikkel hy ‘n gans ander godsbeskouing as die van die konvensionele en dogmatiese gereformeerde leer. Hier is geen nietemin sprake van ‘n “God-is-dood-teologie” nie. Smith het net God anders leer ken, en daaroor skryf hy uitvoerig en met oortuiging.

Product details

Publisher:
Griffel Media
ISBN:
9781920424169
File Size:
1826 KB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Goes great with

Select all the items that you would like to add to your basket


iRiver Story (Technology)
Format: E-Reader

Now R1,299.95
(eB 13000)


Apple iPad 2 32GB WiFi Black (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R4,999.95
(eB 50000)



Now R7,999.00
(eB 79990)



Now R4,999.95
(eB 50000)


Apple iPad 2 64GB WiFi White (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R5,999.95
(eB 60000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)


Other products to consider

Amazing Grace (eBook)
Amazing Grace (eBook)

Now R84.95
(eB 850)
Q &  A (eBook)
Q & A (eBook)

Now R97.95
(eB 980)
On Green Dolphin Street (eBook)
On Green Dolphin Street (eBook)

Now R97.95
(eB 980)
Boy and Man (eBook)
Boy and Man (eBook)

Now R100.95
(eB 1010)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Uiters gepaste titel
Reviewed by Mari from Mpumalanga on 01 October 2010
136 of 268 people found the following review helpful:

N.a.v. van vorige kommentaar. Ons christelik- nasionale vaders waarna in die titel verwys word, was ook argitekte van Apartheid en ja, formalistiese godsdiens waarmee hulle hul God gemaak inpas het by al die Apartheidswette. Die titel is juis gepas. Dit ruk mens tot stilstand en laat jou dink. Dien jy waarlik God in sy grote almag of jou eie afgewaterde weergawe van ons Skepper soos dit vir jou gerieflik is.

Was this review helpful?    

 

  Godslasterlike titel
Reviewed by Unknown on 08 August 2010
133 of 288 people found the following review helpful:

Jesus leef! stem nie saam met die titel nie, kan gerus die titel anders maak.

Was this review helpful?    

Buy this product

Die dood van die God van my vaders

Die dood van die God van my vaders

Now:R120.95
eBucks:eB1210
The basket has moved
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
eBook Best-sellers
1.
Fifty Shades of Grey (eBook)
Was R125.95
Now R75.95
(eB 760)

2.
Fifty Shades Darker (eBook)
Was R100.95
Now R55.95
(eB 560)

3.
Fifty Shades Freed (eBook)
Was R100.95
Now R55.95
(eB 560)

4.
Die staat teen Anna Bruwer (eBook)
Was R170.95
Now R102.95
(eB 1030)

5.
Hunger Games (eBook)
Was R120.95
Now R72.95
(eB 730)

6.
DIE BYBEL
Now R68.95
(eB 690)

7.
Promise (eBook)
Was R95.95
Now R57.95
(eB 580)

8.
Sins of the Father (eBook)
Was R143.95
Now R86.95
(eB 870)

9.
Tjoklits vir die siel
Now R109.95
(eB 1100)

10.
Punished
Was R90.95
Now R54.95
(eB 550)

m.kalahari.com
 
eBooks Help