eBook edition

Die paradysman (eBook)

Met sterre in haar oe en romantiese drome in haar hart het Tinka van der Bijl drie jaar gelede na Parys vertrek. Nou is sy terug in Pretoria,... more
Author:
Ettie Bierman
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
245 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R94.95
eBucks:
eB950
Discovery Miles:
950
  • Pintrest

Short description

Met sterre in haar oe en romantiese drome in haar hart het Tinka van der Bijl drie jaar gelede na Parys vertrek. Nou is sy terug in Pretoria, ontnugter, sonder blyplek en met slegs die droom van haar eie boekwinkel om haar aan die gang te hou.

Long description

Met sterre in haar oë en romantiese drome in haar hart het Tinka van der Bijl drie jaar gelede na Parys vertrek. Nou is sy terug in Pretoria, ontnugter, sonder blyplek en met slegs die droom van haar eie boekwinkel om haar aan die gang te hou.  Haar seepbel het gebars en boonop het sy, net voor sy weg is, die held van haar drome – haar paradysman – se hart gebreek. 
Tinka se voete word letterlik onder haar uitgeslaan toe Rheeder Vermooten, haar donkerkopheld, die deur oopmaak van die eerste tuinwoonstel waarna sy gaan kyk. Rheeder is glad nie ingenome om haar te sien nie.  Maar een belangrike les het Tinka van der Bijl egter geleer: die hart is nie bloot ‘n biologiese orgaan wat bloed pomp nie. Die hart praat ook ‘n taal wat ‘n vrou nie altyd verstaan nie. . .

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780624050384
Edition:
1
Download Size:
245 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306