eBook edition

Die rebellie van Sloet Steenkamp (eBook)

Met sy drie televisiereekse Arende I, II en III het Paul C Venter van Afrikaanse televisie se grootste suksesse ooit geskryf. Die rebellie van Sloet... more
Author:
Paul C Venter
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
307 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R71.95
eBucks:
eB720
Discovery Miles:
720
  • Pintrest

Short description

Met sy drie televisiereekse Arende I, II en III het Paul C Venter van Afrikaanse televisie se grootste suksesse ooit geskryf. Die rebellie van Sloet Steenkamp is die vierde Arende-avontuur, en die eerste een wat Paul C Venter spesiaal as boek geskryf het. Wat as die dramatiese avonture van Sloet Steenkamp en ander bannelinge op die eiland St. Helena begin het, het ná 'n spannende trek Duitswes toe en 'n bloedige stryd teen Hendrik Witbooi se Namas, by die stilte van 'n waterput ten einde geloop. Maar nou kom daar weer 'n oorlog. Vir Sloet en sy mense is dit die begin van 'n nuwe, epiese stryd om oorlewing teen die agtergrond van 'n genadelose woestyn ...

Product details

Publisher:
LAPA Publishers
ISBN:
9780799347913
Edition:
1
Download Size:
307 bytes
Copying:
300 selections to your clipboard every 30 days.
Printing:
300 pages every 30 days.
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings