eBook edition

Die staat teen Anna Bruwer (eBook)

Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat hét met Anna gebeur die oomblik ná sy die sneller getrek het? Lees nou die opvolg, agt jaar ná die verskyning van Dis... more
Author:
Elbie Lötter; Anchien Troskie
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
821 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R141.95
eBucks:
eB1 420
Discovery Miles:
1 420
  • Pintrest

Short description

Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat hét met Anna gebeur die oomblik ná sy die sneller getrek het? Lees nou die opvolg, agt jaar ná die verskyning van Dis ek, Anna. ’n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe ná die moord op haar stiefpa – ’n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.

Long description

Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat hét met Anna gebeur die oomblik ná sy die sneller getrek het? Ná sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oë gekyk, en toe geskiet het? Agt jaar ná die verskyning van Dis ek, Anna neem Anchien Troskie aldus Elbie Lötter weer haar pen op, en skryf die opvolg. Hoe vra ’n mens vergifnis, en wanneer mag jy wraak neem? Dit is die vrae waarmee Anna – en ook die skrywer – worstel . . .  ’n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe ná die moord op haar stiefpa – ’n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780795704130
Download Size:
821 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Die staat teen Anna Bruwer
Reviewed by Maria from Middelburg Mpumalanga Suid Afrika on 17 July 2012
1 of 2 people found the following review helpful:

Ek het die boek baie geniet en is bly die skrywer het Anna se storie n slot gegee. Ek is n leek wanneer dit kom by polisie en geregtelike prosedures maar alles maak sin en die einde is gepas. En die feit dat die polisie ook net mense is wat walg vir al die geweld teenoor onskuldige mense en kinders is treffend. Anchien Troskie KAN maar!

Was this review helpful?    

 

  Die staat teen Anna Bruwer (eBook)
Reviewed by Roelien from Currently Kabul, Afganistan on 11 July 2012
2 of 5 people found the following review helpful:

Well written again, very accurate descriptions of court procedures. I was a bit 'lost' with this book seeing it was not completely based on what happened, a bit disappointing and difficult to explain to people. Once you've read the 1st book (It's Me, Anna)and explained to people what happened, it's difficult to explain the 2nd book when it's not quite what happened. It's a good reflection otherwise of what's happening in South Africa wrt aids and how certain people 'think' they can cure themselves, good eye opener to those who don't know how barbaric some of these actions can be and how innocent people suffer the consequences. I'd still recommend people to read it!

Was this review helpful?    

 

  die staat teen anna bruwer
Reviewed by cristel on 29 July 2012
3 of 10 people found the following review helpful:

excellent

Was this review helpful?    

See more reviews