eBook edition

Die storie (eBoek) (eBook)

Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. DIE STORIE is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis... more
Contributor:
Max Lucado; Randy Frazee
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
2.11 MB
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R69.95
eBucks:
eB700
Discovery Miles:
700
  • Pintrest

Short description

Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. DIE STORIE is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in ’n chronologiese verhaal saamgeweef. Die enigste toevoegings is oorgange om elke hoofstuk vloeiend te laat lees, ’n tydlyn, en ’n klompie kaarte.

Long description

Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. DIE STORIE is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in ’n chronologiese verhaal saamgeweef. Die enigste toevoegings is oorgange om elke hoofstuk vloeiend te laat lees, ’n tydlyn, en ’n klompie kaarte en vrae.      DIE STORIE vertel die storie van die Bybel en God se liefde vir die mensdom. Soos enige goeie storie is dit gevul met intrige, drama, konflik, romanse en redding. Dit is die verhaal van die Bybel in die Bybel se eie woorde.      As jy nog altyd daarna gesmag het om die volle verhaal van die Bybel te ontdek, is hierdie boek beslis vir jou. Dit is ’n unieke leeservaring wat jy nie sal kan neersit nie.

Product details

Publisher:
Christelike Uitgewersmaatskappy
ISBN:
9781431604623
Download Size:
2.11 MB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Die Storie
Reviewed by Elbe from Vanderbijlpark, Gauteng on 29 May 2013

Uitstekend!

Was this review helpful?