eBook edition

Dis ek, Anna (eBook)

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. 'n Blitsverkoper in... more
Author:
Elbie Lötter; Anchien Troskie
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
246 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R141.95
eBucks:
eB1 420
Discovery Miles:
1 420
  • Pintrest

Short description

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. 'n Blitsverkoper in Suid-Afrika - moenie dié boek misloop nie.

Long description

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie. Dit is ’n verhaal wat sy nou eers, jare later, kan uitskryf. Nou eers kan sy die swye verbreek oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik ánderkant uitgekom het.

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780795703485
Download Size:
246 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Dis ek, Anna
Reviewed by Larelle from Welkom, Free State on 17 September 2012
2 of 5 people found the following review helpful:

Touched my heart. Lots of tears.... Made me want to protect my little girl with all I have....

Was this review helpful?    

 

  Verbode Kwessie
Reviewed by Joan from Limpopo on 24 May 2012
6 of 16 people found the following review helpful:

'n Verhaal wat die leser bybly lank nadat jy dit klaar gelees het. Die skrywer sny tot op die been oor 'n kwessie wat meestal onder die spreekwoordelike mat ingevee word. Dis 'n werklikheid wat meeste van ons net wil ignoreer. 'n Baie hartseer verhaal, wat jy nie sal neersit totdat die laaste bladsy gelees is nie.

Was this review helpful?    

 

  Dis ek, Anna
Reviewed by Karin on 04 July 2012
6 of 25 people found the following review helpful:

Very good

Was this review helpful?    

See more reviews