eBook edition

Ena Murray omnibus 21 (eBook)

Die verhale in hierdie omnibus is Senor die seerower, Junior in saal 7 en Kaalvoet Katryntjie. more
Author:
Ena Murray
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
635 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R210.95
eBucks:
eB2 110
Discovery Miles:
2 110
  • Pintrest

Short description

Die verhale in hierdie omnibus is Senor die seerower, Junior in saal 7 en Kaalvoet Katryntjie.

Long description

In die lekkerleesverhaal Señor die seerower wen verpleegster Andrea Smit ’n allemintige bedrag in ’n blokraaiselwedstryd – haar lewe verander ingrypend, en op ’n tropiese eiland kruis haar pad met dié van ’n aantreklike Spanjaard.
In die speelse verhaal Junior in saal 7 gee ’n wit leuentjie daartoe aanleiding dat almal dink leerlingverpleegster Louwrinda Kemp het ’n verhouding met haar uiters aantreklike nuwe professor in Verloskunde. Maar kort voor lank besef sy dat daar tóg waarheid in hierdie gerug mag steek.
In Kaalvoet Katryntjie verloor die hoofkarakter haar hart aan haar voog, Festus Dumas, wat vas oortuig is dat sy nog ’n giggelende tiener van om en by sestien is. En dan moet sy, gekwalifiseerde verpleegster van twintig, toekyk hoe die listige Shirley Rossouw vir Festus probeer verlei.

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780624050230
Edition:
1
Download Size:
635 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings