eBook edition

Ena Murray-omnibus 32 (eBook)

Die verhale in hierdie omnibus is Ter wille van ons drome en Kinders van KIS. more
Author:
Ena Murray
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
449 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R165.95
eBucks:
eB1 660
Discovery Miles:
1 660
  • Pintrest

Short description

Die verhale in hierdie omnibus is Ter wille van ons drome en Kinders van KIS.

Long description

In Ter wille van ons drome leer vier vroue mekaar in ’n ginekoloog se spreekkamer ken. Elkeen begeer met haar hele hart ’n eie kindjie . . . maar vrugbaarheidsbehandeling sal eenvoudig nie help nie. En dr. Van Warmelo stel ingrypende alternatiewe voor – aanneming, kunsmatige inseminasie, surrogaatmoederskap . . .En in Kinders van KIS word dié aangrypende tweeluik afgesluit. Dit is twintig jaar later, en dit is nóú dat daar geoordeel kan word of die ingrypende prosedures van destyds in dr. Van Wazrmelo se spreekkamer suksesvol was . . . al vier vroue se lewens het intussen radikaal verander, en nie almal se huwelike is meer ewe sterk nie.

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780624053941
Download Size:
449 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings