eBook edition

Ena Murray omnibus 19 (eBook)

Terug na Kolkbaai is die verhaal van 'n jong vrou se soeke na haarself, na vrede en na geluk. In Anderkant die horison moet Loanne tydens die Franse... more
Author:
Ena Murray
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
449 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Was:
R210.95
Now:
R209.95
eBucks:
eB2 100
Discovery Miles:
2 100
  • Pintrest

Short description

Terug na Kolkbaai is die verhaal van 'n jong vrou se soeke na haarself, na vrede en na geluk. In Anderkant die horison moet Loanne tydens die Franse Revolusie vir haar lewe vlug. En 'n Tyd om te ween leer ons die les: die lewe verloop selde soos 'n mens dit beplan.

Long description

Terug na Kolkbaai is die verhaal van ‘n jong vrou se soeke na haarself, na vrede en na geluk. ‘n Soeke wat deur die dieptes moet gaan om weer by die hoogtes van die liefde uit te kom.
In Anderkant die horison moet Loanne, dogter van die graaf De Ruelle, tydens die Franse Revolusie vir haar lewe vlug – of die guillotine is haar voorland. Die enigste een wat haar kan help, is Philippe Fouché, haar staljonge. Die meisie uit die adelstand moet nou die kneg se bevele trou gehoorsaam. Hulle vlug na die Kaap de Goede Hoop.
‘n Tyd om te ween is ‘n diep roerende verhaal waarin mense mekaar leer om te gee en waarin hulle besef: die lewe verloop selde soos ‘n mens dit beplan. Ná Paul Henning se hartaanval moet Rietspruit ‘n ander dokter kry. Maar Hybre, dokter Paul se dogter, vertrou nie die briljante dokter Ewald Waltmann nie. Wat kom soek so ‘n suksesvolle geneesheer op so ‘n klein plekkie?

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780624051879
Edition:
1
Download Size:
449 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Pages:
220
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings