eBook edition

Ena Murray-omnibus 36 (eBook)

Die verhale in hierdie omnibus is Oase van geluk, Wanneer die nuwe dag breek en Môre lê ver. more
Author:
Ena Murray
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
550 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R165.95
eBucks:
eB1 660
Discovery Miles:
1 660
  • Pintrest

Short description

Die verhale in hierdie omnibus is Oase van geluk, Wanneer die nuwe dag breek en Môre lê ver.

Long description

In Oase van geluk staan Isolde en haar jonger suster, Martina, bekend as die dorp se twee aantreklike oujongnooiens. Wanneer Martina troukoors kry, is dit seker net normaal dat Isolde sal begin smag na romanse en die klank van huweliksklokkies.
In Wanneer die nuwe dag breek weet die jong Elfie en wêreldwyse Renier by hul eerste ontmoeting dat hulle lewensmaats gaan wees. Maar hulle moet eers deur die lewe gelouter word voordat hulle mekaar werklik kan waardeer . . . En in Môre lê ver word rykmansdogter Tania Erasmus se gemaksugtige bestaan op sy kop gekeer toe ’n vreemdeling onverwags by haar verlowingspartytjie opdaag. Sy word ’n belangrike les geleer: dat ryk nie gelyk aan beter is nie.

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780624051725
Download Size:
550 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings