eBook edition

Ettie Bierman keur 5 (eBook)

Die verhale in hierdie omnibus is Iewers wag die more, Mariette aan 'n lyntjie en Ouverture op Overberg. more
Author:
Ettie Bierman
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
658 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Was:
R210.95
Now:
R209.95
eBucks:
eB2 100
Discovery Miles:
2 100
  • Pintrest

Short description

Die verhale in hierdie omnibus is Iewers wag die more, Mariette aan 'n lyntjie en Ouverture op Overberg.

Long description

Iewers wag die môre: Fiona en Johan Meiring se huwelik word deur albei se onbesonnenheid in ‘n krisis gedompel.  Is  dit hulle kinderloosheid wat die huweliksbootjie wil laat kantel, of is dit Barbara Slabbert en Adriaan van Zyl se skuld?
Dit het alles so onskuldig vir die pragtige lugwaardin Mariette Neethling begin. ’n Ryk man, aantreklik, en hy was ooglopend verlief op haar. En nou het sy in ’n nagmerrie-situasie beland waar daar geen pad uit is nie. Mariette aan ’n lyntjie is nog een van Ettie Bierman se verhale wat die leser nie maklik sal neersit voordat die laaste bladsy gelees is nie.
Ouverture op Overberg is leesgenot van die allerbeste. Volgens haar oom Jakob se testament sou Kobie Coetzee die plaas Overberg erf, mits sy met John Reynecke trou – die eienaar van die buurplaas wat sy van geen kant af ken nie.

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780624050520
Edition:
1
Download Size:
658 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings