eBook edition

Fleur (eBook)

Fleur het die wynplaas, Christiaan die kennis. Hul huwelik is ’n sakeooreenkoms. Maar by die Davels wag die een wittebroodkamer na die ander op... more
Author:
Chanette Paul
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
1.14 MB
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R155.95
eBucks:
eB1 560
Discovery Miles:
1 560
  • Pintrest

Short description

Fleur het die wynplaas, Christiaan die kennis. Hul huwelik is ’n sakeooreenkoms. Maar by die Davels wag die een wittebroodkamer na die ander op hulle. Iets moet knak. Maar daar’s Fleur se voorwaardes. En Christiaan se eed.

Long description

Sy’t die wynplaas – afgetakel en op sy knieë – en hy’t die kennis. En die enigste uitweg om die plaas te red is deur te trou. Al is dit liefdeloos.
Dis wat erfgename doen, glo Fleur. En ná vyf jaar op ’n wynplaas in Frankryk, is dit die enigste manier hoe Christiaan ’n wynplaas kan bekom.
Dis ’n sakevennootskap. ’n Kontrak. ’n Ooreenkoms op Fleur se voorwaardes.
Net, Christiaan het nie tred gehou met sy romantiese Davel-familie nie. So ver soos hulle gaan groet, wag die wittebroodkamers. Die een na die ander. En iets moet meegee. Blom. Hul lywe? Liefde? Maar daar’s Fleur se voorwaardes. En boonop Christiaan se eed.

Product details

Publisher:
LAPA
ISBN:
9780799352283
Download Size:
1.14 MB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Fleur
Reviewed by Rita from Gauteng on 09 February 2013

Wonderlik om boeke so te kan aflaai en te hou om later te kan lees. ń Wonderlike skrywer.

Was this review helpful?