Short description
As die kerk môre van die Suid-Afrikaanse toneel sou verdwyn, sou dit 'n danige verskil maak? Gaum wys hoe die kerk se andersoortigheid die sleutel is tot sy geloofwaardigheid en oorlewing in 'n skeptiese, siniese en apatiese wêreld.
Long description
As die kerk môre van die Suid-Afrikaanse toneel sou verdwyn, sou dit 'n danige verskil maak? Hoe groot is die impak van die kerk regtig in Suid-Afrika? Gaum wys hoe die kerk se andersoortigheid die sleutel is tot sy geloofwaardigheid en oorlewing in 'n skeptiese, siniese en apatiese wêreld.
Customer reviews & ratings