Short description
Die hele Bybel van begin na einde, geskryf in 'n lekkerlees verhaal. Geskryf vir jou, vir vandag se lewe!
Long description
"God se storie is die aangrypende verhaal van die Bybel van Genesis tot Openbaring en maak dit ’n werklikheid vir elke leser.Dit is ware stories van hoe God Hom nog altyd met mense bemoei het en Hom oor hulle ontferm. “Die mense is mense van vlees en bloed, mense met vrese en emosies, met passies en ideale – mense soos ek en jy.”Deur die hele boek sien ’n mens God self aan die werk ... God wat skep en nuut maak, wat die wêreld en sy mense so liefhet dat Hy dit nooit kan los nie, wat sy eie Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo vir altyd by Hom kan wees.Die storie is vol goedheid, genade, vergifnis en liefde. Dié storie is … God s’n!Verskeie boeke het al uit die pen van Jaco Thom verskyn, onder meer Eva, Maria en Lea. En nou, tien jaar nadat Die Bybelroman verskyn het, is daar God se Storie – verwerk vir jou, vir vandag se lewe."
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

God se storie
Reviewed by Rita from Pretoria SA on 17 May 2013
Wonerlike lekker lees boek.
Was this review helpful?

God se storie.
Reviewed by Petrus from Brakpan on 29 October 2012
Puik
Was this review helpful?

Dis nou 'n storie
Reviewed by Jaco from Midrand, South Africa on 09 October 2012
Dit gee jou 'n ander perspektief as jy die Bybel kry in die vormaat van 'n storie. Baie interesant en ek sal dit vir almal aanbeveel.
Was this review helpful?