eBook edition

Hartland (eBook)

Hartland vertel die verhaal van drie Afrikaanse families, van die bloedlyn wat hulle bind, en die manier waarop botsende drome en ambisies hulle... more
Author:
Kerneels Breytenbach; Deon Opperman
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
534 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R181.95
eBucks:
eB1 820
Discovery Miles:
1 820
  • Pintrest

Short description

Hartland vertel die verhaal van drie Afrikaanse families, van die bloedlyn wat hulle bind, en die manier waarop botsende drome en ambisies hulle voortdryf na ’n onvermydelike ontmoeting met die noodlot. Die moderne lewe met sy maalkolk van sosiale, politieke en ekonomiese werklikhede vorm die agtergrond van ’n verhaal wat toon hoe menslik almal se swakhede is en hoe medemenslikheid hulle dit te bowe laat kom.

Long description

Deon Opperman het televisiekykers geboei met sy epiese familiesage Hartland. Hierdie omvangryke Boere-Dallas word nou ’n groots opgesette roman waarin Opperman se meesterskap as storieverteller sorg vir ’n pakkende leeservaring. Hartland vertel die verhaal van drie Afrikaanse families, van die bloedlyn wat hulle bind, en die manier waarop botsende drome en ambisies hulle voortdryf na ’n onvermydelike ontmoeting met die noodlot. Die moderne lewe met sy maalkolk van sosiale, politieke en ekonomiese werklikhede vorm die agtergrond van ’n verhaal wat toon hoe menslik almal se swakhede is en hoe medemenslikheid hulle dit te bowe laat kom. Die leesplesier lê in die detail waarmee Opperman kleiner kwinte en kwale teken, en die ontknoping van die drie familieverhale word ’n magtige emosionele oomblik waarin die harde werklikheid van ons land vir almal ’n pad vorentoe uitstippel. Die TV-teks is verwerk deur Kerneels Breytenbach. Vir die eerste keer word die volle verhaal van Hartland hier vertel.

Product details

Contributor:
Deon Opperman
Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780624056928
Download Size:
534 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings