eBook edition

Helene de Kock omnibus 12 (eBook)

Die omnibus sluit in Abel se dogters en Soetwyn vir 'n Sondagkind. Abel is 'n menslike familiesage oor die lief en leed van 'n wewenaar en sy... more
Author:
Helene de Kock
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
659 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R210.95
eBucks:
eB2 110
Discovery Miles:
2 110
  • Pintrest

Short description

Die omnibus sluit in Abel se dogters en Soetwyn vir 'n Sondagkind. Abel is 'n menslike familiesage oor die lief en leed van 'n wewenaar en sy dogters. Die tweede roman gaan oor 'n jong wynmaker wat terugkom van haar studies in die buiteland en vind dat dinge op die familieplaas verander het

Long description

Hierdie omnibus sluit in die gewilde Abel se dogters , ’n 3-delige familiesage,  asook een van die skrywer se wynlandromans,  Soetwyn vir ’n Sondagkind.

 In eersgenoemde roman wat afspeel op ’n Oos-Vrystaatse plaas smag Abel Buitendag se drie dogters na meer warmte. Sedert hul ma se dood klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is. Maar soos Abel se dogters een vir een uit die huis gaan en deel word van die groot wêreld, gryp die lewe hulle vas. ’n Menslike familiesage wat met deernis en humor vertel word.

Soetwyn vir ’n Sondagkind is die verhaal van ’n jong meisie wat vir die eerste keer voor die kompleksiteite van die lewe te staan kom en in die proses ryp word. Kleintyd al het Nicola besluit dat sy eendag soetwyn gaan maak op haar stiefpa se wynplaas. Maar wanneer sy terugkom van haar studies in die buiteland, het dinge verander

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780798153232
Edition:
1
Download Size:
659 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings