'n Brief tussen haar oom se goed ná sy dood, laat Jana Vergenoeg-vakansieoord toe gaan. Sy móét Armand Schutte ontmasker. Hy dink sy's bloot 'n werker in sy perdestalle. Wie sy is, mag hy nooit weet nie.
Copying:
210 Selections to your clipboard every 30 days.
Printable:
210 pages every 30 days.