eBook edition

Kwansuis (eBook)

Piet van Rooyen is vir sy romans met die CNA-prys en die M-Net-prys vir Letterkunde bekroon. Kwansuis is sy vierde digbundel. more
Author:
Piet van Rooyen
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
52 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R185.95
eBucks:
eB1 860
Discovery Miles:
1 860
  • Pintrest

Short description

Piet van Rooyen is vir sy romans met die CNA-prys en die M-Net-prys vir Letterkunde bekroon. Kwansuis is sy vierde digbundel.

Long description

Kwansuis beteken “kamma”, “kastig” of “oënskynlik”. Die gedigte in hierdie bundel is ryk aan metafore en bevat dikwels ’n speelse element wat die leser verras laat. Die rol van die natuur en die onderliggende primordialiteit wat daarmee saamgaan is waarskynlik die belangrikste kenmerk van die gedigte. Temas sluit in die (naderende) dood, bedreiginge, verhoudings, die sprokiesagtige, die mitologiese en die filosofiese. Piet van Rooyen is vir sy romans met die CNA-prys en die M-Net-prys vir Letterkunde bekroon. Kwansuis is sy vierde digbundel.

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780798154307
Edition:
1
Download Size:
52 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings