eBook edition

Louisa du Toit omnibus 3 (eBook)

Die juigende oes, Omdat die wind alleen is, By die fontein van Soblou en Ver lok die ligte more
Author:
Louisa du Toit
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
636 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R210.95
eBucks:
eB2 110
Discovery Miles:
2 110
  • Pintrest

Short description

Die juigende oes, Omdat die wind alleen is, By die fontein van Soblou en Ver lok die ligte

Long description

In Die juigende oes loop Ryno, nuwe proponent op Kempville, hom vas in die aweregse pastoriekind Naomi. Sy wek by hom ’n vreemde deernis, so anders as dít wat hy vir sy huidige lewensmaat voel . . .

Omdat die wind alleen is vertel die verhaal van Hermien wat haar eie brood wil verdien, self wil besluit oor haar voorkeure en afkeure. En vir dié enigste dogter van die ryk Jacques Malan voel dit of sy oopoë inloop in ’n huwelik waaroor sy bedenkinge het.

In By die fontein van Soblou gaan Anja Maasveld terug skool toe ná ’n afwesigheid van ’n jaar. En sy voel verspot in die skoolrok; haar bene is te wit, haar gesig te ryp. Maar sy is nie die enigste nuweling nie – daar is ook mnr. Rudolf Brummer, Afrikaans-onderwyser, vars uit die universiteit. En baie, baie aantreklik . . .

In Ver lok die ligte woon Marien Tromer by haar ma en stiefpa in ’n verwaarloosde huis. Die nuwe buurman, dokter Deneys Bergen, is iemand wat sy beter sal wil leer ken, maar sy verloofde, Morag, beskou uit die staanspoor vir Marien as ’n bedreiging.

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780624050285
Edition:
1
Download Size:
636 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings