eBook edition

Melktert en kaviaar (eBook)

Emma is te gespanne om haar eie liedjies te sing, en haar sanger-vriend vererger sake. Dan nooi vriende haar na Xander se wildplaas om te rus . . . more
Author:
Annelize Morgan
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
278 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R94.95
eBucks:
eB950
Discovery Miles:
950
  • Pintrest

Short description

Emma is te gespanne om haar eie liedjies te sing, en haar sanger-vriend vererger sake. Dan nooi vriende haar na Xander se wildplaas om te rus . . .

Long description

Liedjieskrywer Emma Steyn se grootste droom is om eendag haar eie liedjies te sing.  Sy  raak egter heeltemal té gespanne – so erg dat sy nie eers ’n piep kan uitkry nie. En haar vriend, die sanger Ingo, maak dit nie makliker nie. Wanneer Ingo vir Emma met ’n ander meisie verneuk en boonop een van haar liedjies steel, nooi vriende haar na Xander Vermeulen se wildsplaas om van Ingo te vergeet.
Xander het self ’n platemaatskappy en besef gou hoe talentvol Emma is. Maar Xander is ’n moeilike man en het geen tyd vir Ingo nie. Net toe Emma dink haar loopbaan tel spoed op, beduiwel Ingo wéér die spul. Emma word in hegtenis geneem vir die besit van dwelms. En Xander se geduld is hierdie keer min. . .

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780624050537
Edition:
1
Download Size:
278 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings