Short description
Hy's 'n mooi man. Te mooi. En mooi mans maak seer, vernietig. Nou is daar weer so 'n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sal sy ooit aanvaar dat Bismarck Nel eerbaar kan wees?
Long description
Nou is daar weer so 'n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sal sy ooit aanvaar dat Bismarck Nel eerbaar kan wees?
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

Lieflike storie
Reviewed by Elzabe from Auckland NZ on 20 February 2013
Zenlee stel nie in mooi mans belang nie. Dit is juis 'n mooi man wat haar lewe verander het en haar 'n weduwee agtergelaat. As gevolg van haar verlede en liefde vir kinders is sy 'n au pair en reis die wêreld vol. Alhoewel haar ma en suster dink sy is laf met haar graad in Sielkunde kan sy beter doen as om ander se kinders groot te maak, hulle is egter nie bewus van haar donker geheim wat haar motiveer om kinders op te pas nie. Dit gebeur dus onverwags dat sy na 'n dogtertjie moet kyk vir 3 maande. Daar is 'n groot probleem die man is te mooi. Sy dogtertjie jou onmiddelik van haar en reken sy lyk soos Barbie. Dit maak die pa dan Ken...
Was this review helpful?