Keer op keer laat Dirk Degenaar Marica voel asof sy oor n afgrond tuimel. En dis eintlik hy wat gestraf moet word
Die ses maande dat sy by hom in die huis bly om na sy ongeluk vir hom fisioterapie te gee, is toe vir hom lank genoeg om haar in sy web te kry
Marica weet hy sal nooit hare wees nie, net so min soos hy Sureta s'n is, wat sy kind alleen grootmaak.