Om te weet wie ek is (eBook)

Author:
NIANELL
Format:
Adobe DRM ePub

Now:R144.95
eBucks:eB1450
Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com

Om te weet wie ek is (eBook) eBook edition

Short description

Waar die gewilde Suid-Afrikaanse sangeres en glanspersoonlikheid, Nianell, ook al gaan, het sy een belangrike, inspirerende boodskap: Elkeen van ons mag, kan en moet lief wees vir onsself. As ons dit regkry, sal ons die mense rondom ons ook aanraak en só ’n verskil in hul lewens maak.
In haar heel eerste boek, Om te weet wie ek is, vertel die bekroonde sangeres van die lesse wat sy in die lewe geleer het en hoe sy ontdek het hoe om lief te wees vir haarself. Nianell neem die leser saam op haar lewensreis van ’n skaam, teruggetrokke skooldogter tot wie sy vandag is en wat sy langs die pad oor haarself en oor die lewe geleer het. Die lewe was vir haar, net soos vir die res van ons, ’n ontdekkingstog wat soms moeilik was. Sy skroom nie om op ’n eerlike, deursigtige en onpretensieuse manier haar persoonlike ondervindings van swaarkry, sukkel om te behoort, liefhê, vrou-wees en ma-wees van ’n drieling en ster-wees met die leser te deel nie.
Bowenal, sê Nianell, het sy geleer dat ons elkeen vir onsself kan en moet lief wees  en altyd moet onthou wie ons werklik is. Sy gebruik verskeie persoonlike stories – waarvan sy talle vir die eerste keer met die publiek deel – om te vertel hoe sy self by die punt uitgekom het om haarself te aanvaar en om altyd te onthou wie sy werklik is. Nianell se vertellings oor haar persoonlike ondervindings sal elkeen se hart raak en ’n dieper insig gee in haar lewe en in die feit dat glanspersoonlikhede ook maar soms worstel met kwessies waarmee elkeen van ons sukkel.
Haar stories sal jou inspireer en jou die waarde daarvan laat besef om jouself te aanvaar en lief te hê soos jy is. Om te weet wie ek is is ’n genotvolle kombinasie van biografie en inspirasie – dis ’n lees- en groei-ervaring wat jou sal bybly lank nadat jy die boek klaar gelees het.
Die boek bevat ook ’n spesiale bonus-CD met met sommige van Nianell se treffersnitte.

Product details

Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781415315187
File Size:
1089 KB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Goes great with

Select all the items that you would like to add to your basket


Om te weet wie ek is (eBook) (eBooks)
Format: Adobe DRM ePub

Now R144.95
(eB 1450)


iRiver Story (Technology)
Format: E-Reader

Now R1,299.95
(eB 13000)


Apple iPad 2 32GB WiFi Black (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R4,999.95
(eB 50000)



Now R7,999.00
(eB 79990)



Now R4,999.95
(eB 50000)


Apple iPad 2 64GB WiFi White (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R5,999.95
(eB 60000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)


Other available formats


Other products to consider

'n Onverstandige vrou (eBook)
'n Onverstandige vrou (eBook)

Now R40.95
(eB 410)
Reuk van die dood (eBook)
Reuk van die dood (eBook)

Now R202.95
(eB 2030)
Spice Briefs: Taken (eBook)
Spice Briefs: Taken (eBook)

Now R17.95
(eB 180)
Handle With Care (eBook)
Handle With Care (eBook)

Now R120.95
(eB 1210)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Om te weet wie ek is (eBook)

Om te weet wie ek is (eBook)

Now:R144.95
eBucks:eB1450
The basket has moved
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
eBook Best-sellers
1.
Fifty Shades of Grey (eBook)
Was R125.95
Now R75.95
(eB 760)

2.
Fifty Shades Darker (eBook)
Was R100.95
Now R55.95
(eB 560)

3.
Fifty Shades Freed (eBook)
Was R100.95
Now R55.95
(eB 560)

4.
Die staat teen Anna Bruwer (eBook)
Was R170.95
Now R102.95
(eB 1030)

5.
Hunger Games (eBook)
Was R120.95
Now R72.95
(eB 730)

6.
DIE BYBEL
Now R68.95
(eB 690)

7.
Promise (eBook)
Was R95.95
Now R57.95
(eB 580)

8.
Sins of the Father (eBook)
Was R143.95
Now R86.95
(eB 870)

9.
Tjoklits vir die siel
Now R109.95
(eB 1100)

10.
Punished
Was R90.95
Now R54.95
(eB 550)

m.kalahari.com
 
eBooks Help