eBook edition

Ontdek God (eBook)

Ontdek God in die stories van mense laat 'n mens opnuut lief word vir die almagtige God wat ons dien, bou 'n mens se geloof vir moeilike tye en help... more
Subtitle:
in die stories van mense (eBook)
Author:
Benescke Janse van Rensburg
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
294 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R150.95
eBucks:
eB1 510
Discovery Miles:
1 510
  • Pintrest

Short description

Ontdek God in die stories van mense laat 'n mens opnuut lief word vir die almagtige God wat ons dien, bou 'n mens se geloof vir moeilike tye en help 'n mens om vas te staan in die storms van die lewe.

Long description

Hierdie is ‘n versameling ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe van sy kinders illustreer. As joernalis in die geestelike en inspirasiemark het Benescke Janse van Rensburg die afgelope paar jaar talle onderhoude gevoer met mense wie se stories haar meer van God se karakter geleer het. In Ontdek God in die stories van mense deel Benescke hierdie ontdekkings oor God se karakter met haar lesers. Sy rangskik hierdie ontdekkings van A tot Z volgens die karaktereienskap van God wat uit die gebeure na vore tree. Die toeganklike A-tot-Z-formaat  maak dit ideaal vir gemeentestudie, huisgodsdiens, Bybelstudiegroepe en selgroepe. Ontdek God in die stories van mense laat ‘n mens opnuut lief word vir die almagtige God wat ons dien, bou ‘n mens se geloof vir moeilike tye en help ‘n mens om vas te staan in die storms van die lewe.

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780796315489
Edition:
1
Download Size:
294 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings