eBook edition

Plaasmoord (eBook)

Plaasmoorde het nooit juis vastrapplek gekry in die ylbevolkte Noord-Kaap nie – maar dan word die drie en dertigjarige opkomende skilder Freddie... more
Author:
Karin Brynard
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
764 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R177.95
eBucks:
eB1 780
Discovery Miles:
1 780
  • Pintrest

Short description

Plaasmoorde het nooit juis vastrapplek gekry in die ylbevolkte Noord-Kaap nie – maar dan word die drie en dertigjarige opkomende skilder Freddie Swarts en haar aangenome dogter aaklig vermoor. Speurder-inspekteur Albertus Beeslaar, pas uit Johannesburg verplaas om ’n nuwe veediefstal-eenheid op die die been te bring, moet dié hoëprofiel-plaasmoord oplos.

Long description

Plaasmoorde het nooit juis vastrapplek gekry in die ylbevolkte Noord-Kaap nie – maar dan word die drie en dertigjarige opkomende skilder Freddie Swarts en haar aangenome dogter aaklig vermoor.
Speurder-inspekteur Albertus Beeslaar, pas uit Johannesburg verplaas om ’n nuwe veediefstal-eenheid op die die been te bring, moet dié hoëprofiel-plaasmoord oplos. Maar sy grootste stryd is waarskynlik teen homself – hy’s net nie meer die gatskop-polisieman van vroeër nie.
Kort voor lank word Beeslaar en die vermoorde vrou se suster, Saar, ingetrek by bisarre gebeure soos die moord op ’n bobbejaan, ’n veediefstal-sindikaat wat sangoma’s inspan, ’n groep boere-vigilantes wat oorlog verklaar teen die geweld in die land . . . 
En uiteindelik nóg ’n moord.

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780798154871
Download Size:
764 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Tau121
Reviewed by Wiekus from Boksburg on 22 February 2013

Het die boek baie geniet. Net jammer dat ons Skepper se naam nie net op TV misbruik word nie, maar in selfs in boeke ook.

Was this review helpful?    

 

  Plaasmoord & Onse vaders
Reviewed by Charmaine from Winterton, KZN on 01 February 2013

Fantasties, kon nie die boek neersit tot ek klaar gelees het nie.

Was this review helpful?    

 

  Plaasmoord
Reviewed by Tracy from Pretoria, South Africa on 30 January 2013

Ek het hierdie boek ongelooflik geniet. Kon dit nie neersit nie! Net die regte mengsel van intrige, komiese oomblikke, romanse en spanning. As jy Deon Meyer geniet is hierdie boek beslis vir jou!

Was this review helpful?    

See more reviews