Proteus

Author:
Deon Meyer
Format:
Softcover

Now:R193.95
eBucks:eB1940

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Proteus

Short description

Tobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as "Umzingeli" (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in ’n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik. En hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf ’n ou vriend, ’n medestryder wat gyselaar gehou word.

Long description

Tobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as "Umzingeli" (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in 'n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik – en hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf 'n ou vriend, 'n medestryder wat gyselaar gehou word.. Maar die "losprys" wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik – 'n hardeskyf met "sensitiewe" inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoe doen om hom te keer. En nou word jagter die prooi. Op 'n "geleende" BMW-motorfiets vat hy die lang pad. Maar hoe verder hy vorder, hoe stywer span die net om hom.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798149655
Publication date:
October 2008
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
450g
Edition:
3rd ed
Pages:
358

Other available formats


Other products to consider

Blood Safari
Blood Safari

Author:
Deon Meyer
Now R112.95
(eB 1130)
Deep Six (eBook)
Deep Six (eBook)

Now R120.95
(eB 1210)
Devil's Peak: A Novel a Novel
Devil's Peak: A Novel a Novel

Author:
Deon Meyer
Out of stock
Seisoen van sonde
Seisoen van sonde

Author:
Chris Karsten
Now R175.95
(eB 1760)

Customer reviews & ratings

Buy this product

The basket has moved
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
eBook Best-sellers
1.
Fifty Shades of Grey (eBook)
Was R125.95
Now R75.95
(eB 760)

2.
Fifty Shades Darker (eBook)
Was R100.95
Now R55.95
(eB 560)

3.
Fifty Shades Freed (eBook)
Was R100.95
Now R55.95
(eB 560)

4.
Die staat teen Anna Bruwer (eBook)
Was R170.95
Now R102.95
(eB 1030)

5.
Hunger Games (eBook)
Was R120.95
Now R72.95
(eB 730)

6.
DIE BYBEL
Now R68.95
(eB 690)

7.
Promise (eBook)
Was R95.95
Now R57.95
(eB 580)

8.
Sins of the Father (eBook)
Was R143.95
Now R86.95
(eB 870)

9.
Tjoklits vir die siel
Now R109.95
(eB 1100)

10.
Punished
Was R90.95
Now R54.95
(eB 550)

m.kalahari.com
 
eBooks Help