Rebecca (eBook)

Author:
Wilna Adriaanse
Format:
Adobe DRM ePub

Now:R178.95
eBucks:eB1790
Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com

Rebecca (eBook) eBook edition

Short description

Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts.  Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Rebecca kan nie begryp waarom sy jammer voel vir ‘n man wat dan alles het wat sy hart begeer nie . . .

Long description

Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts.  Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner.  Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n “regte” werk.  Verkieslik een wat opwindend is en 'n groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen.  Maak nie saak dat die pos nooit in ‘n koerant geadverteer is nie. Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse. Rebecca wag hom dus een middag in in die maatskappy se parkeergarage. En stel haarself voor aan hom met die woorde: "Ek kan uitstekend organiseer en ek steel nie papier of skuifspelde nie." En op haar T-hemp staan geskryf, I think therefore I am single. Vir 'n oomblik dink Julian dis die eerste April, maar hy leer baie gou dat Rebecca nie iemand is wat maklik moed opgee nie, en dat sy áltyd blatant eerlik is. Ná die tyd kan hy haar aanstelling nie eens aan homself regverdig nie. En Rebeccca? Rebecca kan nie begryp waarom sy jammer voel vir ‘n man wat dan alles het wat sy hart begeer nie . . .

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780624058250
File Size:
461 KB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Goes great with

Select all the items that you would like to add to your basket


Rebecca (eBook) (eBooks)
Format: Adobe DRM ePub

Now R178.95
(eB 1790)


iRiver Story (Technology)
Format: E-Reader

Now R1,299.95
(eB 13000)


Apple iPad 2 32GB WiFi Black (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R4,999.95
(eB 50000)



Now R7,999.00
(eB 79990)



Now R4,999.95
(eB 50000)


Apple iPad 2 64GB WiFi White (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R5,999.95
(eB 60000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)


Other available formats


Other products to consider

Om Ben lief te hê (eBook)
Om Ben lief te hê (eBook)

Now R82.95
(eB 830)
Redemption Series: Return (eBook)
Redemption Series: Return (eBook)

Was R115.95
Now R87.95
(eB 880)
Kook Afrikaans! (eBook)
Kook Afrikaans! (eBook)

Now R173.95
(eB 1740)
90 Minutes in Heaven (eBook)
90 Minutes in Heaven (eBook)

Was R88.95
Now R53.95
(eB 540)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Rebecca (eBook)

Rebecca (eBook)

Now:R178.95
eBucks:eB1790
The basket has moved
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
eBook Best-sellers
1.
Fifty Shades of Grey (eBook)
Was R125.95
Now R75.95
(eB 760)

2.
Fifty Shades Darker (eBook)
Was R100.95
Now R55.95
(eB 560)

3.
Fifty Shades Freed (eBook)
Was R100.95
Now R55.95
(eB 560)

4.
Die staat teen Anna Bruwer (eBook)
Was R170.95
Now R102.95
(eB 1030)

5.
Hunger Games (eBook)
Was R120.95
Now R72.95
(eB 730)

6.
DIE BYBEL
Now R68.95
(eB 690)

7.
Promise (eBook)
Was R95.95
Now R57.95
(eB 580)

8.
Sins of the Father (eBook)
Was R143.95
Now R86.95
(eB 870)

9.
Tjoklits vir die siel
Now R109.95
(eB 1100)

10.
Punished
Was R90.95
Now R54.95
(eB 550)

m.kalahari.com
 
eBooks Help