Reisiger (eBook)

Author:
Elsa Joubert
Format:
Adobe DRM ePub

Now:R330.95
eBucks:eB3310
Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com

Reisiger (eBook) eBook edition

Short description

Elsa Joubert beskryf haar lewensreis met die insig, presiese aanvoeling en skrywerlike waagmoed wat in boek ná boek gevorm en geslyp is. Reisiger is verrassend, verhelderend, meesleurend, en bied een van die ontroerendste maar terselfdertyd ook mees lewensbevestigende uitbeeldings van die mens se konfrontasie met die dood van ’n geliefde.

Long description

Die tweede deel van Elsa Joubert se outobiografiese tweeluik is ’n lewensverhaal wat soos ’n roman lees. Dit begin waar sy as vyf-en-twintigjarige haar eerste alleenreis aanpak, ’n tog wat haar deur Afrika na Europa neem en die begin vorm van haar lotsgebondenheid met hierdie kontinent, dié “boeiende, donker, onbekende ding” wat haar haar lewe lank getrek het. Reisiger gee ’n eerlike kyk op die lewe van Elsa Joubert en werp lig op die onuitwisbare ervarings wat aanleiding daartoe gegee het dat sy is wat sy is en daarom geskryf soos sy geskryf het. Altyd het sy die leë kolle van haar lesers se begrip probeer invul deur hulle bewus te maak van ontkende mense se toestande en bestaansituasies, al sou dit vreemd, ontstellend, ongelooflik wees. Maar altyd met net een doel voor oë: om mos op klipharte te laat groei.

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780624052432
Edition:
1
Pages:
220
Maximum Downloads:
3
File Size:
478 KB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Goes great with

Select all the items that you would like to add to your basket


Reisiger (eBook) (eBooks)
Format: Adobe DRM ePub

Now R330.95
(eB 3310)


iRiver Story (Technology)
Format: E-Reader

Now R1,299.95
(eB 13000)


Apple iPad 2 32GB WiFi Black (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R4,999.95
(eB 50000)



Now R7,999.00
(eB 79990)



Now R4,999.95
(eB 50000)


Apple iPad 2 64GB WiFi White (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R5,999.95
(eB 60000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)


Other available formats


Other products to consider

Customer reviews & ratings

Buy this product

Reisiger (eBook)

Reisiger (eBook)

Now:R330.95
eBucks:eB3310
The basket has moved
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
eBook Best-sellers
1.
Fifty Shades of Grey (eBook)
Was R125.95
Now R75.95
(eB 760)

2.
Fifty Shades Darker (eBook)
Was R100.95
Now R55.95
(eB 560)

3.
Fifty Shades Freed (eBook)
Was R100.95
Now R55.95
(eB 560)

4.
Die staat teen Anna Bruwer (eBook)
Was R170.95
Now R102.95
(eB 1030)

5.
Hunger Games (eBook)
Was R120.95
Now R72.95
(eB 730)

6.
DIE BYBEL
Now R68.95
(eB 690)

7.
Promise (eBook)
Was R95.95
Now R57.95
(eB 580)

8.
Sins of the Father (eBook)
Was R143.95
Now R86.95
(eB 870)

9.
Tjoklits vir die siel
Now R109.95
(eB 1100)

10.
Punished
Was R90.95
Now R54.95
(eB 550)

m.kalahari.com
 
eBooks Help