eBook edition

Reuk van die dood (eBook)

Iemand is besig om jong vroue in Gauteng te ontvoer en te vermoor. Die moorde is onheilspellend, want die slagoffers word gemartel en uit woede... more
Author:
Riana Mouton
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
339 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R221.95
eBucks:
eB2 220
Discovery Miles:
2 220
  • Pintrest

Short description

Iemand is besig om jong vroue in Gauteng te ontvoer en te vermoor. Die moorde is onheilspellend, want die slagoffers word gemartel en uit woede vermoor. Junior Scheepers is die speurder wat hom moet vang, maar hy het probleme van sy eie. Sy lewe val uitmekaar na sy egskeiding en indien hy nie daarin slaag om by sy eie donkerte verby te kom nie, gaan hierdie moordenaar nog heelwat skade aanrig. In die tradisie van die meesters van misdaadfiksie soos Ian Rankin, Deon Meyer, en Faye Kellerman, verskyn Riana Mouton triomfantlik as die eerste vroulike Suid-Afrikaanse speurromanskrywer met 'n uiters spanningsvolle debuut. Die tydsberekening is perfek, want die Suid-Afrikaanse misdaadfiksie-genre is tans geweldig gewild en word gereeld in resensies, artikels en forums bespreek.

Long description

Junior Scheepers is die speurder wat hom moet vang, maar hy het probleme van sy eie. Sy lewe val uitmekaar na sy egskeiding en indien hy nie daarin slaag om by sy eie donkerte verby te kom nie, gaan hierdie moordenaar nog heelwat skade aanrig. In die tradisie van die meesters van misdaadfiksie soos Ian Rankin, Deon Meyer, en Faye Kellerman, verskyn Riana Mouton triomfantlik as die eerste vroulike Suid-Afrikaanse speurromanskrywer met 'n uiters spanningsvolle debuut. Die tydsberekening is perfek, want die Suid-Afrikaanse misdaadfiksie-genre is tans geweldig gewild en word gereeld in resensies, artikels en forums bespreek.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers
ISBN:
9780799347944
Edition:
1
Download Size:
339 bytes
Copying:
365 selections to your clipboard every 30 days.
Printing:
365 pages every 30 days.
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings