eBook edition

Ruisdal se nuwe chirurg (eBook)

Op universiteit was Magdali verlief op verkeerde-kant-van-die-spoor Dolf. Nou is albei dokters en Dolf is terug uit die buiteland. Magdali is geskei... more
Author:
Serena Steyn
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
664 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R74.95
eBucks:
eB750
Discovery Miles:
750
  • Pintrest

Short description

Op universiteit was Magdali verlief op verkeerde-kant-van-die-spoor Dolf. Nou is albei dokters en Dolf is terug uit die buiteland. Magdali is geskei van haar man, en steeds verlief op Dolf, maar hy’s afstandelik en het skynbaar talle meisies. Sal hul ou-ou liefde oorwin?

Long description

"Op universiteit was Magdali verlief op verkeerde-kant-van-die-spoor Dolf. Nou is albei dokters – sy ’n internis en hy ’n ortopediese chirurg. Magdali het ook ’n mislukte huwelik in haar verlede. Dit was haar pa wat die verhouding met Hanro sterk aangemoedig het, maar nou het haar kortstondige huwelik ten einde geloop. En Magdali se pa sit met ’n problematiese jong tweede vrou wie se gedrag hom tot geldverduistering dryf.Wanneer Dolf hoor dat Magdali geskei is, keer hy terug na Suid-Afrika van Switserland en koop ’n aandeel in die ortopediese praktyk by Ruisdal Hospitaal. Hy gebruik haar pa se misdryf om Magdali te forseer om ’n jaar lank met hom in ’n skynhuwelik te tree, in die hoop om só van lastige meisies te ontsnap.Magdali besef gou dat sy steeds smoorverlief is op Dolf en dat hy ook baie sterk aangetrokke is tot haar. ’n Nag van passie lei tot ’n skokkende ontdekking vir Magdali, terwyl dit juis toe lyk asof Dolf Switserland en een van sy ander meisies gekies het. Sal hulle twee se ou-ou liefde en respek vir mekaar oorwin?"

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780624056713
Download Size:
664 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings