eBook edition

Schalkie van Wyk keur 7 (eBook)

Bloeisels in die wind, Winter van heimwee en Ongetemde hart more
Author:
Schalkie van Wyk
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
510 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Was:
R210.95
Now:
R209.95
eBucks:
eB2 100
Discovery Miles:
2 100
  • Pintrest

Short description

Bloeisels in die wind, Winter van heimwee en Ongetemde hart

Long description

In Bloeisels in die wind ontmoet Sonja die aantreklike Arno Landman. Maar hoe ken haar ouma Hannah dié man, en hoekom reageer sy so geskok op die blote noem van sy naam? Spoedig leer Sonja dat dit nie net jong mense is wat gekasty word deur die pyn van die liefde nie.
In Winter van heimwee word Hermien du Preez verwyt vir die dood van haar kleinboet Jacques. Dié las kan Hermien nog dra, maar dan betrap sy haar stiefma in ’n warm omhelsing met ’n onbekende vreemdeling, terwyl haar vader weg is op ’n sakebesoek. Hermien ontdek dat die lewe oor jou kan loop... maar steeds veg jy vir dit wat jy wil hê.
En in Ongetemde hart spat Tanya se liefdesdroom aan skerwe toe dokter Johan Neethling sy verlowing aan Ansunette Raath bekend maak, terwyl Tanya altyd oortuig was hy is aan háár getrou. Sy vlug na Silwersee om van die skok te herstel. Hier ontmoet sy die welvarende sakeman Bernard Zandberg, ’n vriend van Johan. Net toe dit lyk of hulle mekaar begin vind, verskyn die beeldskone Zania de Necker, Bernard se jeugliefde, op die toneel. Dan daag Johan ook op, vasbeslote om Tanya terug te wen…

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780624050612
Edition:
1
Download Size:
510 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings