eBook edition

Seerower vir Shakira (eBook)

In 'n dobbelspel word Shakira deur haar pa aan 'n seerower verpand - Raoul Monserat, dodelik aantreklik, dodelik gevaarlik, kaptein van die... more
Author:
Marijke Greeff
Format:
Adobe DRM PDF
Download Size:
777 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R133.95
eBucks:
eB1 340
Discovery Miles:
1 340
  • Pintrest

Short description

In 'n dobbelspel word Shakira deur haar pa aan 'n seerower verpand - Raoul Monserat, dodelik aantreklik, dodelik gevaarlik, kaptein van die seerowerskip die Swart pêrel. Monserat is legendaries, word gevrees en verafsku - hy's wreed, meedoënloos, pleeg gruweldade, onteer vroue ... Op die Swart pêrel word hulle teen haar sin in die eg verbind, en Shakira weet - een of ander tyd gaan dié onvoorspelbare, kil man sy huweliksregte opeis. Hy word vir haar 'n raaisel, sy optrede strook nie altyd met sy reputasie nie. Sy weet hy gebruik haar net as 'n skans in sy soektog na die skat, maar hoe langer sy Monserat ken hoe minder wíl sy haar teësit. Wenner van die ATKV-prys vir romanses in 2008.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers
ISBN:
9780799347746
Edition:
1
Download Size:
777 bytes
Copying:
360 selections to your clipboard every 30 days.
Printing:
360 pages every 30 days.
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Seerower van Shakira (eBook)
Reviewed by Miemie from Midrand, Gauteng, South Africa on 25 September 2012

Besig om te lees, sover goed!

Was this review helpful?