Short description
In 'n dobbelspel word Shakira deur haar pa aan 'n seerower verpand - Raoul Monserat, dodelik aantreklik, dodelik gevaarlik, kaptein van die seerowerskip die Swart pêrel. Monserat is legendaries, word gevrees en verafsku - hy's wreed, meedoënloos, pleeg gruweldade, onteer vroue ... Op die Swart pêrel word hulle teen haar sin in die eg verbind, en Shakira weet - een of ander tyd gaan dié onvoorspelbare, kil man sy huweliksregte opeis. Hy word vir haar 'n raaisel, sy optrede strook nie altyd met sy reputasie nie. Sy weet hy gebruik haar net as 'n skans in sy soektog na die skat, maar hoe langer sy Monserat ken hoe minder wÃl sy haar teësit. Wenner van die ATKV-prys vir romanses in 2008.
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

Seerower van Shakira (eBook)
Reviewed by Miemie from Midrand, Gauteng, South Africa on 25 September 2012
Besig om te lees, sover goed!
Was this review helpful?