Write a review for this product.
Rate this product.

sjokeladevrou (EBOOK)
Reviewed by Danita from south africa on 03 April 2013
Baie goeie ontspannende leesboek
Was this review helpful?

Sjokoladevrou (eBook)
Reviewed by Sannie from Hermanus on 20 August 2012
Sjokoladevrou is een van Susan Coetzer se mooiste boeke. Het boek in aand deurgelees. `n Moet vir elkeen wat lief is vir lees!
Dis anders, maar lees baie lekker. Ek het al haar ander boeke wat ek ook geniet het, maar sjokoladevrou is die beste!
Dankie Susan. Sien uit na nog van jou lekker lees boeke.
Was this review helpful?