eBook edition

Skoenlapper (eBook)

Iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet die joernalis Alex Derksen vir Ranna, ’n vryskutfotograaf wat nie oor haar verlede wil praat nie.... more
Author:
Irma Venter
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
678 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R149.95
eBucks:
eB1 500
Discovery Miles:
1 500
  • Pintrest

Short description

Iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet die joernalis Alex Derksen vir Ranna, ’n vryskutfotograaf wat nie oor haar verlede wil praat nie. Wanneer die lyk van ’n IT-biljoenêr na vloede op ’n strand uitspoel, blyk dit Ranna is met rede geheimsinnig. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?

Long description

Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf met ’n bos swart krulhare, ’n t-hemp wat sê Dr. Seuss is altyd reg, en ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reën en paaie en dorpies spoel weg. En dan, wanneer die lyk van ’n Amerikaanse IT-biljoenêr op ’n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780798158480
Download Size:
678 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings