eBook edition

Soete verleiding (eBook)

Koeksisters, melktert en rosynebrood - dis wat Sharise van Harte se teekamer, Soete Verleiding, jou bied. Na die dood van haar man was sy verplig om... more
Author:
Helena Hugo
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
336 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R94.95
eBucks:
eB950
Discovery Miles:
950
  • Pintrest

Short description

Koeksisters, melktert en rosynebrood - dis wat Sharise van Harte se teekamer, Soete Verleiding, jou bied. Na die dood van haar man was sy verplig om uit te spring en iets te doen. En dan keer haar jeugliefde, Jacques, na jare se verblyf in Frankryk terug . . .

Long description

Koeksisters en kolwyntjies, melktert en pampoendol, rosynebrood, suikerbolletjies, lallimala, tameletjies, alles afgesluk met plaaslike wyne of Turkse koffie – dít is wat Sharise van Harte se teekamer jou bied. Want Sharise het met kos grootgeword. Na die dood van haar man was sy verplig om uit te spring en iets te doen. Daarom dat sy die teekamer op die rivierwal net buite Worcester gekoop het.
Dat haar jeugliefde Jacques du Plessis na jare se verblyf in Frankryk weer sou terugkeer, kon Sharise nie voorsien nie. Hulle het destyds aan mekaar trou beloof, maar nou, jare later, lyk dinge heel anders. Sy is seker daarvan dat hy nie meer in haar belangstel nie – al kom hy gereeld in die teekamer.  Want sy was immers getroud. En hy het ’n verhouding met die model-mooi Suzette.

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780624049616
Edition:
1
Download Size:
336 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306