Spoor (eBook)

Author:
Deon Meyer
Format:
Adobe DRM ePub
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R235.95
eBucks:eB2360
Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com

Spoor (eBook) eBook edition

Short description

Op ’n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal – die reuse Smith & Wesson Model 500 – teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: “Waar is dit?” Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan ’n spoor trap wat wyd sal loop.

Long description

Op ’n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal – die reuse Smith & Wesson Model 500 – teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: “Waar is dit?”
Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal.
Hulle gaan ’n spoor trap wat wyd sal loop:
’n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, ’n “goeie man” wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het.
’n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwêreld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar.
’n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterfront. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.
Vermaak uit die boonste rakke deur Suid-Afrika se spanningsverhaalkoning, veelbekroonde skrywer Deon Meyer.

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780798157469
File Size:
891 KB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Goes great with

Select all the items that you would like to add to your basket


Spoor (eBook) (eBooks)
Format: Adobe DRM ePub

Now R235.95
(eB 2360)


iRiver Story (Technology)
Format: E-Reader

Now R1,299.95
(eB 13000)


Apple iPad 2 32GB WiFi Black (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R4,999.95
(eB 50000)



Now R7,999.00
(eB 79990)



Now R4,999.95
(eB 50000)


Apple iPad 2 64GB WiFi White (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R5,999.95
(eB 60000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)


Other available formats


Other products to consider

Angels And Demons (eBook)
Angels And Demons (eBook)

Now R97.95
(eB 980)
Wedding (eBook)
Wedding (eBook)

Was R84.95
Now R63.95
(eB 640)
Spoorloos (eBook)
Spoorloos (eBook)

Now R189.95
(eB 1900)
Spinnerak (eBook)
Spinnerak (eBook)

Now R164.95
(eB 1650)

Buy this product

Spoor (eBook)

Spoor (eBook)

Now:R235.95
eBucks:eB2360
The basket has moved
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
eBook Best-sellers
1.
Fifty Shades of Grey (eBook)
Was R125.95
Now R75.95
(eB 760)

2.
Fifty Shades Darker (eBook)
Was R100.95
Now R55.95
(eB 560)

3.
Fifty Shades Freed (eBook)
Was R100.95
Now R55.95
(eB 560)

4.
Die staat teen Anna Bruwer (eBook)
Was R170.95
Now R102.95
(eB 1030)

5.
Hunger Games (eBook)
Was R120.95
Now R72.95
(eB 730)

6.
DIE BYBEL
Now R68.95
(eB 690)

7.
Promise (eBook)
Was R95.95
Now R57.95
(eB 580)

8.
Sins of the Father (eBook)
Was R143.95
Now R86.95
(eB 870)

9.
Tjoklits vir die siel
Now R109.95
(eB 1100)

10.
Punished
Was R90.95
Now R54.95
(eB 550)

m.kalahari.com
 
eBooks Help