eBook edition

Stiletto (eBook)

STILETTO vertel die ware verhaal van die pad wat Karin Eloff, 'n boeremeisie en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoë te word - eers... more
Subtitle:
In die onderwêreld van die seksindustrie (eBook)
Author:
Karin Eloff; Carel F. Cronje
Format:
Adobe DRM PDF
Download Size:
388 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R165.95
eBucks:
eB1 660
Discovery Miles:
1 660
  • Pintrest

Short description

STILETTO vertel die ware verhaal van die pad wat Karin Eloff, 'n boeremeisie en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoë te word - eers as gewone stripper, toe as danseres en masseusse en uiteindelik redakteur van 'n pronografiese tydskrif. STILETTO draai nie doekies om oor die skadubetaan van die sekswerker nie.

Long description

Karin Eloff is 'n boeremeisie met 'n honneursgraad in sielkunde en 'n Dopper-agtergrond. STILETTO vertel die ware verhaal van die pad wat dié kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoë te word - eers as gewone stripper, toe as danseres en masseuse in die Streelkasteel en uiteindelik redakteur van 'n pornografiese tydskrif. Haar pad lê besaai met middeljarige mans, Afrikanermeisies met eksotiese Engelse verhoogname, gevaarlike seks en dwelms. STILETTO vertel hoe sy daar beland het, wat sy daaruit geleer het en hoe sy dit oorleef het. Dit raak pertinente kwelvrae oor ons samelewing aan - oor mans, oor vroue, oor seks, oor liefde en oor wie die delers en die stelers is. STILETTO draai nie doekies om oor die skadubestaan van die sekswerker nie.

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9781920323660
Download Size:
388 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings